Modulekode | BGN 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Die module fokus op die dinamika van die menslike energiesisteme en verwante fisiologie wat betrokke is voor, tydens en na fisieke aktiwiteit en/of oefening. Dit behels die studie van anaërobiese en aërobiese metabolisme, handhawing van die suurbasis-ewewig in die liggaam en die rol van ergogeniese hulpmiddels. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | BGN 155 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App